Signed in as:
filler@godaddy.com
Signed in as:
filler@godaddy.com
Gerhard is die stigter van Kies Lewe. Hy is 'n passievolle pa, afrigter en skrywer. Gerhard is 'n aktivis vir selfmoordvoorkoming en lewer gereeld motiveringspraatjies by skole.
Charlene is 'n finansiële direkteur met 'n groot hart vir minderbevoorregte kinders, mense en diere. Sy is ook 'n formidabele seremoniemeester
Tenique bestuur haar eie digitale ontwerp besigheid Te-Uniek. Sy is 'n passievolle aktivis vir geestesgesondheidskwessies en 'n diereliefhebber
JP is 'n Setswana onderwyser en passievolle spreker. JP speel 'n belangrike rol in Kies Lewe se onderrig & fasilitering.
Copyright © 2022 Kies Lewe All Rights Reserved.
Powered by GoDaddy
Lichtenburg se skole staan op die drumpel van 'n innoverende leerervaring, danksy Kies Lewe se jongste projek: ’n omvattende skaakbeweging wat die spel van konings met noodsaaklike lewensvaardighede kombineer. Gelei deur Gerhard Nieuwoudt, ’n passievolle persoonlike ontwikkelingsafrigter, en JP vd Walt, ’n inspirerende Setswana-onderwyser, is die doel van hierdie beweging om skaak na elke skool in die distrik te bring.