Signed in as:
filler@godaddy.com
Signed in as:
filler@godaddy.com
Meer as 3,2 miljoen kinders word elke jaar in Suid-Afrika geboelie. 52% Van hierdie kinders word verbaal geboelie en 22% word fisies geboelie. Meer as 67% van hierdie kinders vra nie vir hulp nie want hulle glo die skool of onderwysers gaan nie kan help nie. In Suid-Afrika bly meer as 160 000 kinders elke dag by die huis agv van boelies. 1 Uit 10 kinders sal hulle skool verlaat agv boeliegedrag !
Copyright © 2022 Kies Lewe All Rights Reserved.
Powered by GoDaddy
Lichtenburg se skole staan op die drumpel van 'n innoverende leerervaring, danksy Kies Lewe se jongste projek: ’n omvattende skaakbeweging wat die spel van konings met noodsaaklike lewensvaardighede kombineer. Gelei deur Gerhard Nieuwoudt, ’n passievolle persoonlike ontwikkelingsafrigter, en JP vd Walt, ’n inspirerende Setswana-onderwyser, is die doel van hierdie beweging om skaak na elke skool in die distrik te bring.