Signed in as:
filler@godaddy.com
Signed in as:
filler@godaddy.com
Gerhard van Kies Lewe gesels oor die wenner mentaliteit
Jy het net een liggaam! Dit is jou enigste voertuig. Moenie wag tot jy eers jou gesondheid verloor het nie.
Om te vergewe is moeilik maar nodig!
Gerhard van Kies Lewe gesels oor die lewe tydens 'n roadtrip. Luister en "ry" saam.
Gerhard van Kies Lewe waarsku jou teen assholes.
Gerhard van Kies Lewe gesels oor die Fifa 2022 finaal en hoe Dissipline 'n rol gespeel het in Messi se prestasie
Gedagtes oor jou gevoelens
Ten spyte van jou verlede en alles wat met jou gebeur het staan jy nogteeds. Jy is sterker as wat jy dink .
Jy was al hier, daardie donker en moeilike tye. Jy weet wat om te doen.Let op hoe mense jou behandel in slegte tye, die ware kleure van mense kom uit in slegte tye.
Die nommer 1 oorsaak van alle geestesgesondheidskwessies is agv verhoudings met ouers wat skeefloop of ouers wat afwesig is.
Angs hoef nie jou lewe te beinvloed nie. Jy kan leer hoe om angstigheid se gat te skop.
Stagneer jy of groei jy? Daardie keuse moet jy maak anders gaan jy stagneer. Om te groei en te transformeer gaan verandering en opoffering verg.
Ek daag jou uit om bietjie tyd alleen te spandeer met jouself en jou gedagtes.
Is jy fake of real? Gerhard van Kies Lewe gesels hieroor
Persoonlike aanvalle is 'n teken dat jy iets reg doen. Moenie dat dit jou stop nie.
Copyright © 2022 Kies Lewe All Rights Reserved.
Powered by GoDaddy
Lichtenburg se skole staan op die drumpel van 'n innoverende leerervaring, danksy Kies Lewe se jongste projek: ’n omvattende skaakbeweging wat die spel van konings met noodsaaklike lewensvaardighede kombineer. Gelei deur Gerhard Nieuwoudt, ’n passievolle persoonlike ontwikkelingsafrigter, en JP vd Walt, ’n inspirerende Setswana-onderwyser, is die doel van hierdie beweging om skaak na elke skool in die distrik te bring.