Signed in as:
filler@godaddy.com
Signed in as:
filler@godaddy.com
Oog-hand-koördinasie is die vermoë om bewegings met die hand, gelei deur die oë, uit te voer.
Daar is navorsing wat daarop dui dat 'n terapeutiese doel moet wees om die kind korrekte oog-hand-koördinasie te leer, aangesien dit 'n fundamentele voorvereiste vir sensoriese integrasie verteenwoordig. Bilaterale integrasievaardighede, ruimtelike bewustheid, beweging en dieptepersepsie is verdere vaardighede wat ter sprake kom wanneer oog-hand-koördinasie bevorder en aangemoedig word. Daar is ook navorsing wat daarop dui dat die verwerwing van vaardighede soos hierdie kan lei tot verbeterde selfvertroue & sosiale vaardighede
Ons program bestaan uit spesifieke oog-hand koordinasie oefening en aktiwiteite vir kinders op alle vlakke. Ons program bestaan uit blou, geel en swart vorderingsgroepe. Maandelikse verslae word aan ouers gegee en kinders kan nou en dan "huiswerk" kry.
Kontak ons gerus of besoek ons by 95 Kerkstraat, Lichtenburg 2740
Today | By Appointment |
Copyright © 2022 Kies Lewe All Rights Reserved.
Powered by GoDaddy
Daar is navorsing wat daarop dui dat 'n terapeutiese doel moet wees om die kind korrekte oog-hand-koördinasie te leer, aangesien dit 'n fundamentele voorvereiste vir sensoriese integrasie verteenwoordig.